Austin Motormaatskappy

Die Austin Motor Company Limited was 'n Britse vervaardiger van motorvoertuie, gestig in 1905 deur Herbert Austin. In 1952 het dit saamgesmelt met Morris Motors Beperk in die nuwe beheermaatskappy British Motor Corporation (BMC) Beperk, met behoud van sy eie identiteit. Die merk Austin is tot 1987 gebruik. Die handelsmerk word tans deur die Chinese firma SAIC Motor besit, nadat dit oorgedra is van die bankrot filiaal Nanjing Automotive wat dit in Julie 2005 by MG Rover Group gekoop het.

1954 Austin A30

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search